WELCOME [ Log In ]        SITE [ Search · Page Index · Recent Changes ]    RSS

BladsyLogoKlein.jpg


(Word lidmaat)(Vra wagwoord)
Soek

_________________

Tien meesbesoekte bladsye

Besoeke aan hierdie bladsy

Voordeur

Welkom by ons wiki! Maak jou tuis en neem deel, ons sal dit waardeer. Jy moet inlog om alles op hierdie bladsy te sien en die rykdom in die wiki te benut.

 

Gemeentenuus

Nuutste veranderings:


________________

Probleme wat wikis kan oplos

Gemeentelede het nie 'n maklike manier om te weet wie is op die kerkraad, wie gee kategese? ens nie. Lees verder ...

________________

Vervang die wiki die gewone webwerf?

Nee. Die webwerf gee 'n afgeronde beeld vir buitestaanders. Die wiki is 'n werk- en stoorplek. Daar kan almal spontaan skryf, debatteer, werk en bewaar.

________________

Stuur vir my 'n wagwoord asb. (Klik om die vorm te voltooi. Probleem hiermee? Epos aan skriba@ackauckland.co.nz)

________________

Ervaar u 'n tegniese probleem met die wiki? Navraag? skriba@ackauckland.co.nz.

Belangrike FONDSINSAMELING datums
Ondersteun asseblief!

 

Vir meer inligting oor hulle fondsinsamelingsprojekte gaan na die wyke:

__________________________

Dis wat ons met die wiki wil regkry ...

  • Ons liefde vir mekaar en ander sigbaar te maak. 
  • Onderlinge bande te versterk.
  • Onderlinge motivering te versterk.
  • Ons gemeente meer verwelkomend te laat oorkom.
  • Gemeentelede deel van die gemeentelewe te laat voel en word.
  • Ons gemeente 'n gebalanseerde selfbeeld te laat ontwikkel.
  • Administratiewe druk op leiers te verminder. 
  • Kommunikasie beter te maak.
  • 'n Doeltreffende onderbou vir koordinering te gee.
  • Naslaan van kerkstukke soos publikasies en notules effektiewer te maak.

__________________________

10 mees besoekte bladsye op die wiki

__________________________

Hierdie video verduidelik hoe 'n wiki kan werk.